You will find some of the videos available here. I have made a number of videos based on some of the writings available. This includes A Wakeup Call, videos on the Jews and church, and a series on the Covenant of Righteousness. You can access these videos on my Youtube channel at: Continue reading
Tag Archives: video
Afrikaanse videos
Ek het ook ‘n kanaal op Youtube waar baie van dit wat ek geskryf het, op video beskikbaar is. My adres is https://www.youtube.com/user/LouwErasmus
Verder het ek ook ‘n skakel na videos wat hier op my webtuiste gestoor word onder die kieslys by Oordenkings. Dit is ook die plek waar u net die klankbaan van die oordenkings na kan luister, en is huidiglik net in Afrikaans beskikbaar.
Ek glo dat u dit sal besoek en dat dit wat ek daar deel, wat nie noodwendig dieselfde is as wat geskryf is nie, u paadjie met die HERE drasties sal verander.
Van die videos kan u sommer hier vandaan kyk.
Die verbond van Geregtigheid
- 9 videos
- Last updated on 13 Jan 2016
YouTube Inleiding |
![]() |
Verbond van Geregtigheid – Inleiding |
![]() |
Verbond van Geregtigheid Stappe van verbond deel 1 |
![]() |
Verbond van Geregtigheid – Stappe van verbond. Deel 2 |
![]() |
Verbond van geregtigheid deel Stappe van Verbond deel 3 |
![]() |
Verbond van Geregtigheid – Wat beteken ballingskap? |
![]() |
Wat is die gevolge van die Verbond van Geregtigheid vir Israel |
![]() |
Verbond van Geregtigheid – Die gevolge op die Calvinistiese leerstelling. |
![]() |
Verbond van Geregtigheid en die gevolge vir die wegraping, dispensasie en futurisme leerstellings |