Free downloads/Gratis boeke – Who are we/Wie is ons

Print Friendly, PDF & Email

Shama Ministries is an independent ministry registered in South Africa. We are ordained pastors with a love for the LORD and His Church. We do not have a local congregation, but minister on an itinerant basis.

We have designed this website to provide Christians the world over to have access to free teaching resources that we also use in our Bible School to equip pastors.

Link to all our English books: http://shamaministries.org.za/wp/download-links/

You can also search our site if you are looking for a spesific subject as all books are also available as individual articles, and some subjects are only available as individual articles. In order to save the individual article you can use the print friendly button and save the file to your computer/tab/phone.

Our email address is louwrens at shama dot org dot za This is the only way to make it robot unfriendly and to minimize junk mail. I also do not have space on the website for people to leave their comments as I do not want to spend my time in clearing up my website everyday with all the sex and other junk that people post on other websites. I can only mention that we used to have a forum that was used for discussing articles and books with a section dedicated for the interpretation of dreams and I had to stop it because of junk entries. So it is not that I do not want any feedback, but you are really free to contact me via email if you have questions or can prove that I made a deliberate mistake.I still find today more that ten years after closing the forum that robots are still looking for the address of the forum on my website. And this still happens a minimum of 50 times per month now in 2019.

Shama Ministries is mense wat ‘n liefde het vir die HERE en Sy Kerk. Ons is nie in diens van ‘n gemeente nie, maar is beskikbaar om op versoek by gemeentes op te tree.

Hierdie webtuiste is opgestel om Christene wêreldwyd toegang te gee tot gratis opleidingslektuur wat ons ook in ons Bybelskool gebruik om pastore mee toe te rus.

Skakel na Afrikaanse boeke: http://shamaministries.org.za/wp/gratis-boeke/

U kan ook die soek funksie op ons webtuiste gebruik indien u ‘n spesifieke onderwerp het wat u inligting oor wil bekom aangesien meeste van die boeke ook as individuele artikels op die webtuiste beskikbaar is. Verder is daar ook artikels wat nie in die boeke opgeneem is nie, maar net as aparte artikels verskyn. Die artikel kan dan na ‘n pdf gedruk word om dit op u rekenaar/tablet/foon te “save”. Een so ‘n voorbeeld is my trou preek wat seker by 150 keer per maand afgelaai word.

Email/epos louwrens at shama dot org dot za Die rede hoekom ek dit so uitskryf is maar om gemors pos tot ‘n minimum te beperk. Dit is ook een rede hoekom ek nie plek gemaak het vir bespreking van onderwerpe nie aangesien die klomp met hul gemors, pornografiese en scams, nie my tyd op eis om elke dag deur al die nuwe op of aanmerkings te werk om te sien of daar nie iemand was wat my webtuiste gebruik om hul besoedeling te besaai nie. Ek kan net noem dat ek wel ‘n forum gehad het op my webtuiste waar artikels, boeke en dan een afdeling spesifiek vir die uit5leg van drome gehad het, maar het dit juis gesluit vir die rede soos hierbo genoem. Alhoewel dit nou al meer as tien jaar terug was, is daar nou nog elke maand meer as 50 robots wat kyk of die adres nog op my webtuiste beskikbaar is.