View Cart “Die Verbond van Geregtigheid DVD stel 3 DVD’s” has been added to your cart.
cover final (Duplicate)

Is Egipte in die hemel?

R80.00

Product Description

Print Friendly

Wat is ‘n “near death experience”?’ Skyndood ondervinding? Die boek neem u op ‘n voëlvlug deur die hemel. Dit volg die skrywer van sy hospitaalbed, na dit wat vir hom nooit verduidelik kon word nie, tot weer terug in die hospitaal. Wat het hy gesien en ervaar. Dit is wat die boek beskryf.

Ons almal het vooropgestelde idees oor wat gebeur wanneer iemand sterf.Ek het ook my eie idees gehad. Toe dit wel gebeur, bevind ek myself in Egipte, en is ek deurmekaar aangesien dit nie is soos wat ek gedink het dit is nie. Ek het aangeneem dat ek in Jerusalem sal wees.