moses voorblad

Die Boek van Moses

R300.00

In stock

Product Description

Print Friendly

Die boek is geskryf om as handleiding en verwysing te dien vir elke Christen. Dit beantwoord soveel vrae wat ek as Christen gehad het oor die jare as Christen oor amper alle onderpe. Dit begin dan juis met hoe ek kan verseker dat ek as oorwinnaar kan lewe, grondbeginsels van geloof soos doop, geloof, bekering, en dan beantwoord ek vrae oor vraagstukke wat ek as Christen elke dag mee gekonfronteer word, soos liefde, seks, Vigs, my finansies, en sommer baie ander onderwerpe.