Afrikaanse Boeke/Artikels

Print Friendly

Hierdie is die Afrikaanse gedeelte.

U kan al die boeke wat ek geskryf het van ons winkel aflaai teen betaling, of gratis van hier:

http://www.shama.org.za/boeke/

Dit is al die boeke wat u gratis kan aflaai. Onthou net die volgende aanhaling uit die Bybel: “Want die Skrif sê: Jy mag ‘n os wat graan dors, nie muilband nie; en: Die arbeider is sy loon werd.” (1Ti 5:18). So daar is voorsiening gemaak ook in my winkel waar u net ‘n donasie kan maak vir ons bediening en te help met my stryd teen fase 4 kanker.