Afrikaanse Boeke/Artikels

Print Friendly, PDF & Email

Hierdie is die Afrikaanse gedeelte.

U kan al die boeke wat ek geskryf het van ons gratis aflaai. Indien u voel om ‘n bydrae te maak aan ons bediening kan u ‘n donasie maak by ons winkel. Die betalings word deur Payfast hanteer so ons het geen toegang tot u persoonlike details nie.

Afrikaanse Boeke

English Books

Dit is al die boeke wat u gratis kan aflaai. Onthou net die volgende aanhaling uit die Bybel: “Want die Skrif sê: Jy mag ‘n os wat graan dors, nie muilband nie; en: Die arbeider is sy loon werd.” (1Ti 5:18). So daar is voorsiening gemaak ook in my winkel waar u net ‘n donasie kan maak vir ons bediening en te help met my stryd teen fase 4 kanker waar geen verdere behandeling meer iets kan doen nie.

This entry was posted in Uncategorised by admin. Bookmark the permalink.